Welkom by die Nuusblad

van die ZUID-AFRIKAANSCHE BOERVOLK

Stem / Referendum

Tans is daar nie 'n Stem of Referendum oop nie. Sodra die volgende volksbesluit geneem moet word, sal die inligting hier geplaas word. " 'n Volk sonder 'n stem, is 'n volk sonder 'n toekoms! "

Welkom

Baie welkom aan almal wat die Kuber-Volkshuis van die Zuid-Afrikaansche Boervolk besoek. Wees asseblief geduldig aangesien ons nog ernstig bou aan ons tuiste. Besoek gereeld hierdie blad sodat u die vordering in ons bouwerk kan ervaar. Indien 'n volksgenoot van die Boervolk is, is u…